Activity

Disakloof, Helderberg-natuurreservaat, Somerset-Wes

Download

Trail photos

Photo ofDisakloof, Helderberg-natuurreservaat, Somerset-Wes Photo ofDisakloof, Helderberg-natuurreservaat, Somerset-Wes Photo ofDisakloof, Helderberg-natuurreservaat, Somerset-Wes

Author

Trail stats

Distance
5.3 mi
Elevation gain
1,506 ft
Technical difficulty
Moderate
Elevation loss
1,506 ft
Max elevation
1,854 ft
TrailRank 
54
Min elevation
448 ft
Trail type
Loop
Moving time
one hour 51 minutes
Time
2 hours 24 minutes
Coordinates
1493
Uploaded
December 27, 2017
Recorded
December 2017
Be the first to clap
Share

near Vergelegen, Western Cape (Republic of South Africa)

Viewed 3210 times, downloaded 34 times

Trail photos

Photo ofDisakloof, Helderberg-natuurreservaat, Somerset-Wes Photo ofDisakloof, Helderberg-natuurreservaat, Somerset-Wes Photo ofDisakloof, Helderberg-natuurreservaat, Somerset-Wes

Itinerary description

Die Disakloofroete is nie ’n amptelike roete nie; dis’n samevoeging van ’n paar van die roetes - die Sugarbird- en Protea-roete en Leopard Loop - in die reservaat.

Waypoints

PictographPhoto Altitude 507 ft
Photo ofHelderberg

Helderberg

Jy gaan die alomteenwoordige berg vanuit alle hoeke besigtig op die roete.

PictographPhoto Altitude 670 ft
Photo ofRoetemerkers

Roetemerkers

Moenie hier afdraai op die Sugarbirdroete nie, hou reguit op die Protearoete.

PictographPhoto Altitude 727 ft
Photo ofMôrestond het goud in die mond

Môrestond het goud in die mond

Spring vroeg weg in die somer sodat jy die opdraandes in die skaduwee kan stap. Ons beveel aan dat jy ten minste seweuur begin stap.

PictographPhoto Altitude 748 ft
Photo ofBos

Bos

Jy stap meestal in die oopte, maar op die Protearoete stap jy 'n kort entjie deur 'n stukkie bos.

PictographPhoto Altitude 919 ft
Photo of'n Bankie met 'n uitsig

'n Bankie met 'n uitsig

Vat 'n ruskans en eet 'n Kitkat op die bankie terwyl jy tuur oor die Helderbergkom.

PictographPhoto Altitude 929 ft
Photo ofSuikervoëls

Suikervoëls

Hier is volop suikervoëls in die reservaat. Die voëls is redelik mak. Jy selfs met 'n gewone kamera 'n foto neem van 'n suikervoël wat probeer balanseer op 'n suikerbos.

PictographPhoto Altitude 1,639 ft
Photo ofDisakloof Photo ofDisakloof Photo ofDisakloof

Disakloof

Die koel Disakloof is 'n lafenis na die stap in die son. Span hier uit en luister na al die bosgeluide. 'n Mens kan skaars glo hier 'n stuk inheemse bos so naby 'n groot dorp.

PictographPhoto Altitude 1,667 ft
Photo ofRoetemerkers

Roetemerkers

Hou reguit hier. As jy regtig fiks is, stap oor die bruggie en mik vir die Dome (1137 m), maar wees gewaarsku, dis 'n tawwe klim boontoe.

PictographPhoto Altitude 1,829 ft
Photo ofDis die blou...

Dis die blou...

Hierdie is jou uitsig van Leopards Loop af. Wees ook op die uitkyk vir roofvoëls wat in die lugruim sweef. Van hier af stap jy al die pad afdraand terug na jou voertuig toe.

Comments

    You can or this trail